V & A
Jan 29, 2021
2 minutes
Elke maand beantwoord ons kenners lesers se vrae oor voëls, insekte en diere. Stuur jou vrae gerus na redakteur@weg.co.za
LOURAINE LOUW van Kenhardt skryf: Dié ystervark het alte heerlik in ons groentetuin gewei. My man, Chris, het dit in ’n hok gevang en in die veld gaan aflaai. Hoekom is die ystervark wit en hoe hou ons hom uit ons
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days