Weg!

BRIEF UIT Blouberg

Die slanke nekke van sewe jongerige kameelperde buig amper tegelyk afwaarts waar die lippe eers versigtig met die water kontak maak voordat met diep behae gedrink word. Die voorbene staan wyd geanker, want waterdrink is ’n delikate operasie vir ’n dier gebou soos ’n hyskraan. Nooit word daar te lank gesuip nie. Iets laat hulle skrik: ’n Swerm duiwe wat met fluitende vlerke land of opstyg, of ek hier in die skuiling waar ek sit en tik en per ongeluk teen iets

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Weg!
Stapgids REDAKTEUR: WEG PIERRE STEYNREDAKTEUR: WEG STAPGIDS 2024 SOPHIA VAN TAAKKUNSHOOF LYNNE FRASERTEKSREDAKTEUR VANIA JOOSTE MEDIA24 UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSONHOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA UITGEWERSPAN FINANSIËLE BESTU
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop
Weg6 min read
’n Kuier By Die Kokerbome
Augustus het al hoeveel keer probeer om lente te wees. Maar sy is deur die winter grootgemaak en sal nie sommer van haar koue, winderige gewoontes ontslae kan raak nie. Daarom staan ek en vriend Japie Kruger vanoggend steeds om die roosterkoekvuur by

Related Books & Audiobooks