Huisgenoot

Beveg HAARVERLIES

Het jy geweet?

Die deursneemens se kop het tot 150 000 haarfollikels.

DIE laaste keer toe Sarah Christian haar hare verloor het, was sy in die fleur van haar lewe. “Ek was 28, enkellopend en op soek na my droomman. Ek kon my nie voorstel ek verloor my hare nie, wat nog te sê die tragiese pruike wat ek sou moes dra,” vertel Sarah.

“Om jou hare te verloor is een van die moeilikste dinge wat ’n vrou kan beleef. Ons bestee honderde of duisende rande per jaar aan ons hare. Verbeel jou dus die dag wanneer jou eens lang, bruin hare nie meer op jou kop is nie, maar oral op die vloer en in jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d
Huisgenoot4 min read
Skietgebede En ’n Plakkaat
TOE ek klein was, het ons radio geluister tot die batterye opgeraak het. In Nyandeni, waar ek grootgeword het, het hulle eers in die 2000’s elektrisiteit begin insit. Dit was soos toorkuns vir ons. Ons het nie eens ’n TV gehad nie. Baie mense het ges
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,

Related