Huisgenoot

JOU HARE DEUR DIE JARE

IN JOU 20’S

EKSPERIMENTEER, MAAR NIE TE VEEL NIE

In jou 20’s kan jy na hartelus eksperimenteer. Soms kan die uitwerking daarvan binne minute omgekeer word, maar ander kere moet jy ’n ruk lank daarmee saamleef. Te veel hittestilering en kleurveranderings kan jou hare egter laat sleg lyk. “Chemiese en hitteskade verswak die hare en laat dit makliker breek,” waarsku die Australiese stilis Barney Gleeson.

“Wanneer ons kleur en stileer, verander ons die hare se struktuur, soms met permanente gevolge.” Weens hitteskade word die hare droog, bros en moeiliker om te kleur en stileer.

Semipermanente kleursels is minder skadelik, maar daarmee kan die hare net geskakeer of donkerder gekleur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa