Huisgenoot

RAAISELS

FOTOBLOKRAAI

NO. 2 117

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot Blokraaie.

WEN ’N R300- GESKENKBEWYS VAN PLUSH

VRAAG: WATTER SPORTSOORT IS TER SPRAKE?

Vandeesweek wen twee lesers elk ’n geskenkbewys ter waarde van R300 vir Plush-produkte van hul keuse. Plush bied ’n wye verskeidenheid produkte soos skoonmaakmiddels en skoenpolitoer. Versorg leerskoene met Plush Max Shoe Polishes en hou die blink kant bo! Plush-skoenpolitoer is beskikbaar in ’n reeks kleure. Vir nog inligting oor Plush se produkte, besoek , @PlushSA (Facebook),

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related