RAAISELS
Sep 25, 2020
4 minutes
GROOT BLOKRAAI
NO. 2 355
As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot Blokraaie.
Vul die blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS “HG” gevolg deur jou antwoord, naam en dorp/stad na . Net een SMS per deelnemer word toegelaat. Die SMS kos R1,50. Net mense binne SA grense kan deelneem. Die wenners sal die oorspronklike, voltooide blokraai en hul besonderhede moet verskaf. Geen werknemers of hul gesinne van Media24, Grapevine Interactive en hul reklamemaatskappye. Kyk op vir die volledige bepalings en voorwaardes.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days