JOU STERRE
Jan 08, 2021
4 minutes
Deur PETRA DU PREEZ
WATERDRAER
21 JAN – 18 FEB
Jou geluk draai heel waarskynlik vandeesweek, met jou voorspoedsplaneet, Uranus, wat ná maande se agteruitgang eindelik weer vorentoe beweeg. ’n Tuisprojek wat lank agterweë gebly het, kan nou eindelik die groen lig kry, of jy nou trek, restoureer of opknap. Reisplanne is ook óf binnekort óf later vanjaar op die kaarte. Sodra die son hom in jou teken tuismaak, sal jy ’n rede hê vir ’n ordentlike verjaardagviering. Gee jouself die aandag wat jy verdien.
GELUKKIGE NOMMERS 29, 5, 3, 7, 47, 18
VISSE
19 FEB – 20 MRT
’n Hegte vriendskap
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days