Huisgenoot

DODE RYK!

HULLE is reeds oorlede, maar dié sterre raak net ál ryker en ryker … Die ontslape skrywer Dr. Seuss het verlede jaar sommer R512 miljoen ryker geword – en dit ’n volle 29 jaar ná sy dood.

En die omstrede popster wyle Michael Jackson se koffers bult ná 2020 weer met R700 miljoen meer as die vorige jaar.

Want al kan dié ikone van die vermaakbedryf nie meer die vrugte van hul arbeid pluk nie, raak hul boedels net groter.

Nadat die Amerikaanse saketydskrif Forbes einde verlede jaar sy lys uitgereik het van die rykste ontslape bekendes wat in 2020 gróót geld gemaak het, het Huisgenoot ook ’n bietjie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related