Kuier

POLLA MAAK ’N DRAAI

Hoe durf jy só met my praat!”Stik Tilla die woorde uit “Mammie, is bang vir die waarheid,” kap Valerie terug.

Vandag is die dag dat sy haar ma die waarheid gaan vertel, of sy dit wil weet of erken of nie.

Selfs voor haar pa se dood het dit al begin, inteendeel vir solank as wat sy kan onthou moes sy altyd vir haar broer die spit afbyt. Hoe ouer hulle geword het, hoe erger het dit geword. Speeltyd was verby. Van blote kattekwaad tot jeugmisdaad en steeds weier haar ma om die feite in die oë te kyk. Ná haar pa se dood het dit net eenvoudig te ver gegaan. Heeltemal hand uitgeruk, totdat sy en haar ma vandag hier teenoor mekaar staan en skree in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Ds. Farren Cloete, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Heindrich Wyngaard,
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v

Related