Idees

KALM INSTAGRAM

MOOISTE MINDFUL VIDEO’S

Toe ek midwinter die video’s van die Chinese koningin van kreatiewe, mindful video’s onder die Instagram-naam @cnliziqi ontdek, moes ek myself keer om nie vir ure aanmekaar daarna te kyk nie. Daar is min twyfel waarom Liziqi een van China se gewildste YouTubers geword het en 665 000 volgelinge net op Instagram het.

Nie alleen is sy pragtig en kan so te sê enigiets self maak nie, sy weet ook hóé om dit op die allermooiste manier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Soet Pronkstukke
Slaan hierdie feestyd die asems weg met dié pronkstuk van 'n nagereg. Volg ons maklike stappe om die perfekte pavlova te maak. Genoeg vir: 10-12 Bereidingstyd: 30 minute Baktyd: 1¼ uur, plus afkoeltyd Oondtemperatuur: 150 °C ♥ 8 groot eierwitte (maak
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related