Huisgenoot

1 000 SOENE VIR MY LIEFIE

‘Ek soek iemand wat die klein dinge waardeer. En iemand met mooi, ronde boudjies’

DIE naam van sy nuwe album sou Twintig20 wees, het Brendan Peyper besluit nog lank voor hy geweet het dié jaartal sou in die ganse mensdom se geheue ingebrand word as die jaar van covid-19.

“Ons het gedink 2020 gaan ’n goeie jaar wees, toe noem ons die album Twintig20, min wetend wat vir die wêreld voorlê,” vertel die sanger byna sewe maande nadat die koms van die virus op eie bodem die land agter geslote deure ingeperk het

Maar nou, ná die lang, eensame maande van inperking wat hy alleen in sy gehuurde eenslaapkamerhuis op ’n plaas buite Pretoria deurgebring het, lyk dit of 2020 toe ondanks sy talle gekanselleerde vertonings tóg vir Brendan “

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related