Huisgenoot

FOTOBLOKRAAI NO 2 105

y kan ’n Verklarende Afrikaanse Woordeboek of Afrikaanse Woordelys en Spelreëls van die uitgewer Pharos () wen. Vul die blokraai in en gebruik die letters in die kleurblokke om die antwoord op die vraag te ontsyfer. SMS “HG” gevolg deur jou antwoord, naam en dorp/stad na . Net een SMS per deelnemer word toegelaat. Net mense binne SA se grense kan deelneem. Die SMS kos R1,50. Hou. Gaan na om die volledige bepalings en voorwaardes te sien.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related