Rapport

Vriendinne op kassie nog nooit so boeiend

My Brilliant Friend met Gaia Girace en Margherita Mazzucco. Skepper: Saverio Costanzo *****

Trap fyn tussen die suurlemoendorings en oppas vir te veel Limoncello. ’n Mens kan so ekstaties oor dié reeks raak dat jy in die skone lekkerte van die Suid-Italiaanse suurlemoendoepa verdrink.

Lesers loop gewoonlik katvoet wanneer ’n resensent popel met clichés soos “briljant”, “onmisbaar” en “fantasties”, maar dié slag kan jy jou oorgee daaraan, al is die reeks in Grieks kan kyk, so min kan hierdie reeks oorgeklank word. Jy moet opgaan in die suiwer prag van die melodieuse Italiaanse taal. Praat van pragstorie!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige
Rapport3 min read
Plaaslike Regerings Kry Gou ‘Kampioene’
Die regering se distriksontwikkelingsmodel se toetsfase was volgens Jackson Mthembu, minister in die presidensie, so suksesvol dat die model nou landwyd geïmplementeer word – nog voordat LP’s die sukses van die toetsfase kon beoordeel. Die distrikson
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s

Related Books & Audiobooks