Rapport

‘My man sê ek’s ’n draak wat op stal moet kom’

Talle Suid-Afrikaanse vroue is ontsteld oor die uitwerking wat hulle glo die nuwe formule van ’n voorskrifmedisyne vir skildklierprobleme op hulle het.

“My man sê ek is ’n vuurspuwende draak wat op stal moet kom,” sê Michelle Labuschagne (36) van Pretoria.

Lynette Weeber (65) van Polokwane se dokter wou weet of sy dagga rook.

Van die vroue probeer naarstig ander medisyne

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige
Rapport3 min read
Plaaslike Regerings Kry Gou ‘Kampioene’
Die regering se distriksontwikkelingsmodel se toetsfase was volgens Jackson Mthembu, minister in die presidensie, so suksesvol dat die model nou landwyd geïmplementeer word – nog voordat LP’s die sukses van die toetsfase kon beoordeel. Die distrikson
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s