IVERMEKTIEN-VOORRAAD LY ONDER STORMLOOP
Jan 22, 2021
2 minutes
— NICO VAN BURICK
FOTO: LIZA BOHLMANN
![landbouza210128_article_015_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/4iwo29jmv48dxw3t/images/fileCJYE50QB.jpg)
DIE aandag wat die “wondermiddel” ivermektien op sosiale media en elders lok, het die afgelope paar weke op baie plekke in die land gelei tot tekorte aan dieremedisyne wat ivermektien bevat, en op die informele swartmark het die prys tot vyfvoudig toegeneem.
Druk neem wyd toe op die regering om dié middel vir menslike gebruik
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days