Weg!

ONS GESELS MET Henk Brand

Wat doen The Secret Adventurer? Ek snuffel geheime kolle uit! Amptelik is ek ’n veldgids, maar ek beplan pasgemaakte uitstappies in en om Kaapstad vir plaaslike en internasionale besoekers.

Was jy van altyd af ’n verkenner? Tot 2017 was inligtingstegnologie my veld. Bykans al my vriende was reeds op sosialemediaplatforms, en ek besluit toe om dit te gebruik. Ek hou van bergfiets ry, stap en veldwedlope en het begin om foto’s van dié uitstappies op Instagram te deel.

Aanvanklik was alles wat ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Die Noord-Kaap Maak Heel
Amper elke dag moet Genevieve Maasdorp vir mense beduie hoe die paaie na die /Ai-/Ais-Richtersveld-oorgrenspark toe lyk. Ook wat die toestand van die roetes in die Kgalagadi-oorgrenspark of die Namakwa- of Augrabies- of Mokalanasionale park is. En da
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg8 min read
Prentjiemooi Phiring
Phiring, ’n gemeenskap van sowat 600 huishoudings, lê op die Panorama-roete, maar min mense weet van dié plek. Noord van die dorpie styg die landskap vir bykans 1 000 m geleidelik tot waar die aarde skielik aftuimel teen die imposante rooi kranse wat

Related