OP ONS SPEELLYS
Sep 11, 2020
2 minutes
Deur JACO HOUGH-COETZEE
WYE WÊRELD ANGELIQUE
y was in die middel 2000’s deel van die rockgroep Tradisie Masjien, maar toe verlaat sy die musiektoneel. Nou is die sangeres terug met haar eerste solo-enkelsnit wat dadelik die aandag trek. Dis ’n popballade wat gaan oor verlore liefde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days