1 MARIAH, DIE ALT-ROCKER
Lambily, staan nader! Die sangdiva MARIAH CAREY se ikoniese sesde album, Butterfly (1997), is pas ná 25 jaar heruitgereik. Haar aanhangers kan uitsien na agt bonussnitte, nuwe verwerkings van ou treffers en ’n heropname van “The Roof ” saam met die sangeres Brandy.
En dis nie al nuwe – ook ’n alt-rock-album, Someone’s , opgeneem onder die naam Chick. Haar platemaatskappy, Columbia Records, het destyds ’n stokkie voor dié album gesteek en dis toe later uitgereik deur ’n groep genaamd Chick.