Kuier

’N MENSEMENS

Baie mense weet nie werklik wat human resources – algemeen bekend as HR – by hul werk behels nie. Dis nou totdat iets soos retrenchment oor hul pad kom. Dan besef hulle vir die eerste keer watter kernrol hierdie afdeling speel.

HR-personeel word, trouens, baiekeer die ruggraat van ’n maatskappy genoem. By hierdie afdeling is personeellede betrokke by alles van werknemers se keuring en aanstelling tot dissiplinêre verhore, opleiding en retrenchment-pakkette.

’n HR-loopbaan kan tipies begin as ’n klerk in die personeeladministrasie-afdeling van ’n maatskappy, met as primêre funksie die aanstelling van die beste moontlike werknemers. Maar die verantwoordelikhede stop nie hier nie omdat die HR-praktisyn ook verantwoordelik sal wees vir daardie selfde werknemers se verdere instandhouding en ontwikkeling tot voordeel van die betrokke maatskappy.

Hulle sal dus betrokke wees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related