Kuier

FABIN DIE LAB

Die wêreld van wetenskap is ’n moeilike een, des te meer wanneer jy ’n vrou van kleur is. Maar prof. Monique Zaahl (44) het nie net haar merk en plek in dié wêreld toegeëien nie, nee, sy is ook die eerste swart vrou wat haar eie DNS-toetslaboratorium, GENEdiagnostics, begin het!

Met die nodige deursettingsvermoë en toewyding is Monique ’n bewys dat jy enigiets kan bereik waartoe jyjouself in staatstel. Dié vrou moes nie net in haar leeftyd testaan kom teen rassisme en seksisme nie, syhet ook kanker en depressie se agterent geskop. En, meen sy, dat die wêreld haar oyster is en datniks in die pad van haar drome kan staan nie.

Op 25-jarige ouderdom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Kyk Uit!
Bôll & Ôll is die kanaal se eerste Afrikaanse rugbygeselsprogram, met JP Keyter en Ashwin Willemse as aanbieders. Dis JP se geesteskind en is deur sy maatskappy Blue Avo Communications vervaardig. Die program fokus op die rol van klub-rugby en met JP
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier2 min read
Perfekte Pasmaats
Riri (36) hou van eksperimenteer as dit kom by haar klere. Sy hou by aardse bruin vir haar korsettoppie en wyepypbroek, en rond dit af met ’n lekker woljas in dieselfde kleur. Sy bring ‘n spatsel kleur in met haar satynkopdoek. Intussen speel haar ra

Related