Kuier

Wenke wat werk

WENK GESOEK

Ek sukkel vreeslik met allergieë, veral wanneer die seisoene verander. Lente is altyd die ergste. Help asseblief! NIESERIGE NELLIE, NELSPRUIT

ANTWOORD

Probeer om jou vensters en deure toe te hou, veral as die wind waai. Dit sal keer dat stuifmeel in jou huis waai. Elke keer as jy in die huis instap, bring jy klein deeltjies van die buitewêreld saam. Los jou skoene by die deur, stort en trek vars klere aan as jy by die huis kom.

Dra maar daai masker getrou – dit help nie net teen Covid-19 nie, maar dit keer ook dat jy triggers vir jou allergie inasem. Dra dit selfs as jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related