Kry die regte ONDERSTEUNING
Aug 28, 2020
4 minutes
Deur LINDSAY DE FREITAS
BEPAAL SO BANDGROOTTE
MATE ONDER BORSTE BANDGROOTTE
28 - 29” 32
30 - 31” 34
32 - 33” 36
34 - 35” 38
BEPAAL SO JOU KEËLGROOTTE
BORSMATE-BANDGROOTTE = KEËL
< 1 AA
1 A
2 B
3 C
Dra jy die regte bra?
n Paar kenmerkende tekens dui daarop jy dra dalk nie die regte bragrootte nie. Plooie in die keëls, onderdraad wat teen die kante van jou borste druk, ’n rugband wat opkruip, borste wat by keëls uitbult, skouerbande wat afgly of ’n bra wat opskuif wanneer jy jou arms oplig, is tipiese tekens, sê Taryn Palacios van The Bra Guru in Johannesburg. As jy enige van die bogenoemde probleme ervaar, is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days