Huisgenoot

ONS 8 JAAR LANGE KATGEVEG

DIT was ’nkatgeveg in die volle sin van die woord, sou jy kon sê. Die naels was uit en boonop vlymskerp, en die hare het gewaai – totindie appèlhof. En dit alles oor ’n

Al is die parmantige sfinkskat met ysblou oë na dieGriekse godvan liefde genoem, isdaargeenoormaatliefdetussen die drie vroue wat byna agt jaar lank oor homtougetrek hetnie.

Aan die eenkant was Alma van Zylvan Hartbeespoort in Noordwes wat die sfinkskatjie asbaba gekoop engrootgemaak hettot hy so driejaar oud was. Aan die ander kant was Bernadette Willers van Polokwane in Limpopo wat hom die afgelope byna agt jaar versorg het.

En in die middel was Elizabeth Swart, ’n bekende teler van sfinkskatte in Gau­ teng, deur wie se toedoen Eros uit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related