Huisgenoot

VAN MY SEUNS GESKEI OOR ONDERHOUD

SY LYK emosioneel uitgeput; verslaan. Haar liggaamstaal herinner aan dié van iemand wat ’n geliefde aan die dood afgestaan het – al het sy nie. Die koppie in Louwna Klintworth (57), ’n kantoorbestuurder van Johannesburg, se hande bewe toe sy ’n sluk van haar koffie neem hier in haar prokureur, Sandy du Plessis, se kantoor in Pretoria.

“Ek was verpletter,” sê sy oor die eerste hou: ’n dagvaarding wat sy in Februarie verlede jaar ontvang het. Dit het immers nie gekom van ’n vreemdeling of maatskappy nie, maar van haar seun – haareie lees en bloed.

Thomas (20), ’n B.Rek.­student wat toe in sy eerste jaar was, het geëis dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related