‘Hulle’ moet in hul pasoppens wees, want dit raak belaglik
Aug 30, 2020
2 minutes
Hoekom het Hitler selfmoord gepleeg?
Omdat hy nie sy gasrekening kon betaal nie.
Wat ’n onsmaaklike grap. Bepaald nie een wat mens in ordentlike geselskap vertel nie. Maar is dit so gruwelik dat dit gesny moet word uit ’n reeds gitswart roman, wie se tienjarige hoofkarakter ’n morbiede fassinasie met Hitler ontwikkel?
Die Britse uitgewer Faber & Faber dink só. Hy het dit, ’n boek wat nou ook as groot lof inoes.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days