‘Vrou se rol’ stuit hulle om loopbane te begin
Aug 30, 2020
2 minutes
Liesl Peyper
Die verwagting dat vroue in Suid-Afrika tradisionele rolle as ma’s en tuisteskeppers moet vervul is dié vernaamste hindernis vir vroue wat hul eie ondernemings wil begin.
Navorsing wat in opdrag van die Allan Gray Orbis-stigting gedoen is, toon 80% van die vroulike deelnemers
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days