SA Hunter/Jagter

Eerste en laaste olifantjag

Waarom iets, wat normaalweg nie baie snaaks sou wees nie, so snaaks word as dit in die jag-veld gebeur, kon ek nog nooit verklaar nie. Is dit omdat ons meer ontspanne raak? Wie weet, maar dat lag, veral om die bosveldvuur, deel van jag is, is vir seker.

Hierdie verhaal van agterna baie lag, het byna vyftig jaar gelede plaasgevind op ’n yskoue nag vroeg in Augustus 1971. Die gebeure speel af seker so 200km noord van Vryburg in die trustgebiede (soos dit destyds genoem is), naby die gehuggie Makgobistad...

DIE EERSTE DEEL VAN DIE STORIE

Vooraf hoor ons gerugte dat ’n groot olifantbul van die suide van Botswana af oor die Moloporivier na Suid-Afrika deurgebreek het. Die vertellinge wil dit hê dat hy amok maak so ver as wat hy gaan. Hy is kwaad, is waarskynlik deur van die jonger bulle uit die trop gestoot en toe vat hy die pad suid. Breek windpompe af, loop deur beesdrade, breek sementdamme en veroorsaak groot skade.

Die saak word deur die polisie onder Fauna en Flora (vandag Natuurbewaring) se aandag gebring. Die eerste belaglike versoek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit

Related Books & Audiobooks