Landbouweekblad

WAT EET ONS VANAAND?

Suurlemoenkrummelvis

Die vis het nie ’n deeglaag nie en word nie in olie gebraai nie, maar die geurige krummellaag sorg vir die bros buitekant en hope smaak.

■ 4 groot stokvisfilette
■ Vars suurlemoensap, sout en varsgemaalde swartpeper
■ 3 snye volgraanbrood
■ 45 ml olyfolie
■ Fyngerasperde skil van 1 suurlemoen
■ 5 ml varsgemaalde swartpeper

Besprinkel die vis mildelik met suurlemoensap en laat staan dit vir 5 minute. Geur die filette goed met sout en sprinkel ook ’n bietjie peper oor. Verkoel vir minstens 10 minute.

Verwerk die volgraanbrood in ’n voedselverwerker tot fyn krummels. Voeg die olyfolie, suurlemoenskil en 5 ml swartpeper by,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related