STIL, BROERS …
Jul 31, 2020
2 minutes
CHRIS BURGESS
’n Kort WhatsApp-boodskap het Saterdagmiddag die hartseer nuus gebring: “Ek is so jammer, maar Pa is vanmiddag om 14:59 oorlede.”
Ons by het geweet die legendariese Karooboer mnr. André Lund stoei met die Covid-19-virus, maar die oubaas was altyd so sterk en gesond. Hy was ’n klein en energieke man, maar met ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days