VERTEL VIR ANTIE VAL
Jul 31, 2020
3 minutes
Ou nóú missing
Vraag
WEG NÁ HY WERK KRY
My kêrel was altyd om my toe hy nie ’n inkomste gehad het nie en ek vir hom moes sorg toe hy werkloos was. Ek het nie gemind nie, want ek is lief vir hom. Hy werk nou en deesdae sien ek hom min. Hy kom nie eens meer tot by my nie. Ek voel seergemaak.
WARM PATAT
Antwoord
BESTE WARM PATAT
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days