Kuier

LEER EN INSPIREER

’n Mens hoor nie elke dag van ’n kind en ouer wat dieselfde tyd op skool is nie. Maar dít is presies wat Angelina Baartman (56) amper 30 jaar gelede gedoen het om haar matriek klaar te maak.

Angie het toe op 30-jarige ouderdom haar trots in haar sak gesteek en in volle skooluniform kompleet met ’n stywe ponytail elke oggend saam met haar graad een-dogter op die bus geklim om skool toe te gaan.

En terwyl haar oudste dogter, Stephanie (nou 35), toe haar skoolloopbaan saam met haar portuurgroep begin het, was Angelina, beter bekend as Angie, twaalf jaar ouer as háár matriekklasmaats.

Glo dit of nie, maar Angie was op haar ouderdom geboelie en onder meer die “ou girl”genoem, maar selfs dít kon haar nie keer nie! Matriek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related