Rapport

Hagia Sofia sal nie lank ’n moskee bly

Daar is ’n wonderlike verhaal oor kalief Omar – een van die invloedrykste kaliefs in Moslemgeskiedenis – wat ek, as Moslem, besonder boeiend vind.

Ná die beleg van Jerusalem tussen 636 en 638 het die Christen-patriarg Sophronius ingestem om die stad oor te gee op voorwaarde dat sy oorgawe deur die kalief persoonlik aanvaar word. Kalief Omar het daarop self na Jerusalem gereis, die Christen-oorgawe aanvaar en alle Christene in die stad se burgerlike en godsdiensvryheid gewaarborg. Ná bykans ’n halwe millennium van ’n onderdrukkende Romeinse be-wind het die kalief ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related