Huisgenoot

Adverteerders onttrek van Facebook

(Van vorige bladsy)

GROOT Facebook-adverteerders soos Coco-Cola, Microsoft en Volkswagen het besluit om ’n maand lank nie advertensies op dié sosiale netwerk te plaas nie omdat Facebook volgens kritici nie genoeg doen om teen haatspraak op te staan nie.

Advertensies is waar Facebook die grootste deel van sy geld kry, en die maatskappye hoop hul besluit sal Facebook noop om sy beleid te verander.

Wat is haatspraak?

Haatspraak is enige vorm van kommunikasie wat bedoel is om iemand seer te maak of in die gesig te vat. Dis dikwels gegrond op iets soos iemand se ras, geslag, etniese groep, seksuele oriëntasie of geloof. Met die koms van sosiale media het dit makliker geword vir mense om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related