Huisgenoot

DIE LAASTEKANS-MASJIEN

NOG nooit tevore is ventilators so druk bespreek nie. Hoeveel is in die land beskikbaar? Het ons hospitale genoeg vir almal wat een sal nodig kry? Is dit al antwoord wanneer die asemnood druk, of is dit ’n laaste uitweg?

Want wanneer ’n pasiënt nie op sy eie kan asemhaal nie, word dié masjien vereis – en tydens die coronaviruspandemie is die vraag daarna groter as ooit.

Maar presies hoe werk ’n ventilator, en wat behels die proses wanneer dit ingespan word?

Huisgenoot het by mediese kenners gaan aanklop om uit te vind wanneer dié alternatief vir asemhaling benodig word en hoe dit werk.

So werk ’n ventilator

n Ventilator is ’n masjien wat vir jou asemhaal wanneer jy dit nie self kan doen nie, sê dr. Vidya Lalloo, noodmasjienspesialis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related