’n Revolusie op die verhoog in ‘Les Blancs’
Jul 05, 2020
1 minute
Les Blancs deur Lorraine Hansberry. Regisseur: Yaël Farber. National Theatre.
Die National Theatre at Home-inisiatief lok weekliks ’n rekordgetal kykers wêreldwyd, en kan by gestroom word. aangebied met ’n Suid-Afrikaanse verbintenis. Farber is ’n Suid-Afrikaanse regisseur wie se werk onder meer ook by die Markteater aangebied is. Sy doen reeds sedert 1996 professionele regie en het talle nasionale en internasionale pryse verower.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days