Einde van ’n oorlog
Die uitgestelde Russiese vieringe van die einde van die Tweede Wêreldoorlog in die Sowjetunie gedurende Junie, het my laat terugdink aan ’n tyd in Rusland voor die Covid-19-pandemie. ’n Tyd, nie so lank terug nie, toe die viering van die geskiedenis met oorgawe kon plaasvind op vasgestelde datums.
Oorwinningsdag word in verskeie voormalige Sowjetlande gewoonlik op 9 Mei gevier. In Europa vind die vieringe op 8 Mei plaas. Vanjaar is die 75ste herdenking.
Dis omdat die ooreenkoms om die oorlog te beëindig gestipuleer het dat alle vyandige gevegte gestaak moes word teen 23:01 (sentrale Europese tyd) op 8 Mei 1945, maar met tydsones wat verskil in Rusland, het dit eers daar plaasgevind op 9 Mei, plaaslike Russiese tyd.
Met meeste byeenkomste en herdenkings oor Europa
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days