Baba & Kleuter

Siek & sat VAN SWANGER WEES

SUPERWENK

Moenie jou enkels of bene kruis terwyl jy sit nie. En doen enkel- en kuitoefeninge terwyl jy sit om jou bloedsomloop te stimuleer.

NAARHEID

Byna die helfte van swanger vroue sukkel met naarheid, veral soggens. Vroue met ’n tekort aan sekere voedingstowwe is meer geneig tot naarheid, hoewel swangerskapsverwante hormone die eintlike sondaars is. Dié hormone skiet die hoogte in gedurende week nege en 10 van jou swangerskap en dis dan dat jy op jou slegste kan voel. Onthou, naarheid kan ook jou liggaam se manier wees om van gifstowwe ontslae te raak. Troos jou daaraan dat die meeste gevalle van mislikheid net in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die
Baba & Kleuter6 min read
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related