HET IEMAND IN JOU GESIN PID?
Jun 22, 2020
1 minute
As kinders gereeld erg siek word, kan dit dui op ’n ongediagnoseerde, onderliggende siekte: die sogenaamde PID, wat kom. Prof. André van Niekerk, kinderlongspesialis en voorsitter van die Allergievereniging van SA, wil meer mense van die toestand bewus maak, sodat lyers besonder versigtig kan optree om aan Covid-19 te probeer ontsnap.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days