Idees

SOETE TROOSKOS

SUURLEMOEN-SOUSPOEDING

Genoeg vir: 6-8
Bereidingstyd: 15 minute
Baktyd: 45 minute
Oondt*r: 180 ºC

♥ 500 ml bruismeel
♥ 350 ml strooisuiker
♥ 2 groot eiers
♥ 60 ml gesmelte botter
♥ 250 ml melk
♥ gerasperde skil en sap van 4 suurlemoene
♥ 30 ml mieliemeel
♥ versiersuiker, vir oorsif
♥ styfgeklopte room, om voor te sit (opsioneel)

Meng die meel en 125 ml van die strooisuiker saam

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees3 min read
Maak So Mooi
‘Die skou is 47,2 kilometer lank en het 5 000 uitstallers se harde werk en aptyt vir risiko geneem om bymekaar te sit,’ vertel die aantreklike Duitse organiseerder. En dit was min of meer hoeveel ek van die perskonferensie kon verstaan. Dis wat gebeu
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related