Landbouweekblad

Beperk vrektes deur korrekte diagnose

Landbouweekblad het gaan aanklop by mnr. Eddie Prinsloo, eienaar van die Heuningkrans-Merinostoetery op Smithfield in die Suid-Vrystaat, en dr. Vlok Ferreira, nasionale tegniese bestuurder vir herkouers by RCL Foods, vir raad oor voerverwante skaapsiektes.

LAMSPEENSKOK

“Wanneer lammers van hul moeders gespeen word, plaas ek hulle gewoonlik by droë ooie sodat hul ma’s van hulle kan vergeet,” sê Prinsloo. “Dit gebeur dan dikwels dat die lammers speenskok kry. Ek ondervind hoe later ’n mens die lam speen, hoe minder is die skok.

“Om die lammers sover te kry om kruipvoer te begin vreet, moet jy eers die kruipvoer vir die skape en lammers om die kruipvoerbakke gooi. Só raak die lammers aan die kruipvoer gewoond en sal hulle stelselmatig by die bakke begin inkruip en begin vreet.”

Prinsloo sê as ’n boer die kruipvoerbakke net neersit, sal die ooie nie noodwendig nader kom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related Books & Audiobooks