Landbou die silwer randjie om Covid-19-wolk
Jun 12, 2020
2 minutes
— NICO VAN BURICK
TE midde van die Covid-pandemie moet die regering rasioneel bly en die ekonomie ook in ag neem, ondanks die mediese kwessies. Sonder ’n balans sal die humanitêre krisis net vererger.
Dít is die boodskap aan Suid-Afrika van prof. Marcos Fava Neves, ’n Brasiliaanse hoogleraar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days