BOERE SKOP TEEN BESKULDIGINGS
Mar 18, 2022
3 minutes
FOTO: VIDA BOOYSEN
MANIE sien die American Farm Bureau Federation (AFBF), die Amerikaanse landbou-unie, het vinnig gereageer op die New York Times se onlangse beskuldiging dat boere besig is om die wêreld dood te maak met hul ondoeltreffende en onvolhoubare produksiemetodes.
Die vraag oor hoe ons binnekort 9 miljard mense gaan voed in ’n klimaat wat al hoe meer vyandig word, maak almal bang. Maar volgens die AFBF moet veral gesaghebende instellings wat ’n skewe beeld van die landbou skilder, hard in die bek geruk word.
Boere moet begin om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days