Vrouekeur

Doen dit só

AANLYN HULP

Ons het ’n paar oulike webwerwe opgespoor wat kinders vermaak en leer:

▸ Google bied gratis virtuele toere van meer as ’n 1 000 museums. Gaan▸ Google “Educational Netflix programmes for children” vir ’n lys.▸ Die webwerf leer kinders meer oor ons natuur.▸ Die webwerf het baie oulike aktiwiteite om kinders mee besig te hou. Daar is ook werkkaarte en kunsblaaie wat mens vir hulle kan aflaai. Besoek vir interessante onderwerpe.▸ Besoek vir toegang tot Solidariteit se Wolkskool se videolesse, vakinhoude en toetse vir graad 4–12-leerders. Dit is gratis tot 30 Junie.▸ Besoek vir oulike materiaal vir kinders.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related