Baba & Kleuter

PAK JOU DOEKSAK

Vir die volgende twee jaar van jou baba se lewe gaan jul doekesak min of meer oral saam met julle gepiekel word. Kies dus een (of twee) met die volgende eienskappe:

◻ Dit moet groot genoeg wees dat álles daarin kan pas.

◻ Onthou, pappa gaan ook soms die sak help dra en sy manlike ego kan dalk net vasskop teen ’n skelpienk sak met blommetjies en bytjies op.

◻ Kies een met stewige, verstelbare bande wat jy oor jou skouer kan hang sodat jou hande los is. Deesdae is lieflike rugsakke ook beskikbaar.

◻ Die materiaal van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,
Baba & Kleuter4 min read
Klein Dingetjies Help Jou Kraam
Kraam is harde werk en dit sou onwys wees om dit sonder beplanning aan te pak. As jy jou liggaam en gees voorberei en sorg vir ’n paar hulpmiddels wat die sintuie streel, verbeter jy jou kans dat die groot dag vlot verloop. Die Johannesburgse vroedvr
Baba & Kleuter2 min read
Voel Jy Die Sonnetjie?
Een Afrikaanse woord (van vele) wat ek my Duitse man al geleer het, is die konsep van “die sonnetjie”. Dis meer as ’n woord, want dit verwys na ’n spesifieke soort sonskyn – die soort wat in die winter in Johannesburg skyn. Ek sit in die winter eintl

Related