TÉ EENSAAM OP JOU EIE?
May 22, 2020
4 minutes
DEUR RAYLENTIA SIMMONS
Dit kan nogal moeilik wees om single te wees onder normale omstandighede. Mense wat jou alewig vra:“Het jy dan nog niemand nie?”en jou dan so jammerhartig aankyk wanneer jy alleen na ’n funksie toe gaan of op jou eie uiteet. En gewoonlik smile jy maar net, want wanneer jy gelukkig is, pla dit jou nie.
Ander singles lééf weer vir alleenwees – net om verskillende mense te date en hulle wil nie noodwendig vasgevang word in ’n verhouding nie.
Maar die lockdown weens die coronapandemie het nie net sy gewone uitdagings vir almal regoor Suid-Afrika gebring nie; as jy nog single is, het dit nóg meer van ’n tameletjie geword. Want hoe ontmoet jy nou jou prins as jy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days