‘EK KEN OOK SO IEMAND!’
May 22, 2020
4 minutes
Deur JACO HOUGH COETZEE
DIT voel eintlik asof dit al jare lank so aangaan, hierdie vreemde inperkingstyd waar die huis ons kantoor, oefenplek, skool én kuierplek is. Toe pres. Cyril Ramaphosa in Maart aangekondig het Suid-Afrikaners moet tuisbly om die verspreiding van die coronavirus te probeer vertraag, moes ons almal ’n nuwe manier van leef aanleer – en dit sonder dat ons wyn mag koop om die senuwees ’n bietjie te lawe!
Elkeen hanteer dié uitdagende tyd anders, maar tog kom sekere persoonlikhede oor en oor na vore: Jy hoef net na die res van jou familie en vriendekring te kyk of in die sosiale media of op jul buurt se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days