Finweek - Afrikaans

Gaan vasteland Covid-19 inspan om meer mag te gryp?

moet nooit ’n goeie krisis verlore laat gaan nie, soos Sir Winston Churchill (miskien, of miskien ook nie) gesê het. Menige politikus en ekonoom volg nietemin deesdae dié raad en slaan munt uit die Covid-19-krisis om hul eie agendas te bevorder of hul gunsteling teorieë te regverdig.

In Suid-Afrika, byvoorbeeld, het Nkosazana Dlamini-Zuma, ministervan samewerkende regering en tradisionele sake, president Cyril Ramaphosa blykbaarop omstrede wyse oordonderom van beleid te veranderen die verkope van tabaken sigarette tydens die staat van inperking te verbied. Ebrahim Patel, minister van handel en nywerheid, het eweneens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Die Beleggingswêreld Van A Tot Z
Op 1 November het Suid-Afrikaners na die stembus gegaan om in die munisipale verkiesing te stem. Die resultaat was egter nie wat die ANC of die DA gehoop het dit sou wees nie. Volgens die uitslag ondersteun 46% van die land die ANC, terwyl die DA die
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas

Related