Landbouweekblad

Perfekte storm broei in wêreldhandel

Die huidige wêreldsituasie kan as die grootste ramp sedert die Tweede Wêreldoorlog beskou word, het me. Kristalina Georgieva, besturende direkteur van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF), einde Mei met die afsluiting van die Davos-beraad van die Wêreld-Ekonomiese Forum (WEF) verklaar. Die IMF verwys in ’n artikel in sy Junie-tydskrif na die grootste langtermyn- perfekte storm wat in die wêreldekonomie ontwikkel.

’n Mens moet bedag wees op die veranderinge wat in die wêreld aan die gang is en wat die landbou en sake-omgewing gaan verander. ’n Mens moet kennis neem van die nuwe neiging en ontwikkelings met die oog daarop om die veranderinge te probeer verstaan, maar veral watter impak dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad2 min read
Aanpasbare Diere Waarborg Sukses
Met die klem op prestasietoetsing en aanpasbaarheid behaal die Advocate-stoetery van regter Callie Cillié en sy dogter, Erina Cillié-Du Preez, deurlopend sukses in die Sussex-bedryf. Cillié, wat intussen sy regstoga opgehang het, en sy steunpilaardog
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop