Vrouekeur

RUSSIESE ROULETTE

Selfvernietigingsneigings het ’n verwoestende invloed op mense se lewe. Dit is iets wat mense wat daarmee sukkel se lewens oorneem tot op die punt waar hulle totaal beheer verloor. In werklikheid is dit ’n hulpkreet as gevolg van intense pyn, angs en emosionele wroeging.

Op die Suid-Afrikaanse Depressie-enangs- ondersteuningsgroep (Sadag) verskyn die verhaal van Lily*, ma van die 14-jarige Sandy*. Sandy sny haarself en selfs op ’n warm dag wou sy niks anders as ’n langmouhemp skool toe dra nie.

Lily het onraad vermoed en Sandy gedwing om ander klere aan te trek. Só het sy tot haar skok letsels op Sandy se arms ontdek.

“Ek kan nie glo ek het nie daarvan geweet nie. Dit gaan al maande lank aan, reg onder my oë,” sê sy.

WAT BEHELS SELFVERNIETIGINGSNEIGINGS?

, ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related