Mooie mammas
Die glansma
SUE DUMINY (35)
Beïnvloeder en sakevrou
OOR MA-WEES
Sue en haar krieketsterman, JP Duminy, het twee dogters, Isabella (4) en Alexa-Rose (1).
Hoe het moederskap jou verander? Genade, waar begin ek! Daar is nie meer tyd om voor jou klerekas te staan en besluit wat jy gaan aantrek nie. Alles gebeur vinnig; dis gryp en gaan aan. Dit gaan nie meer oor my nie, maar oor twee ander mensies wat my nodig het. My hele lewe wentel om hulle en ek is absoluut dol daaroor! Hulle is my beste vriendinne. Moederskap het my hope geduld geleer en ook ’n veel dieper begrip en waardering vir die klein dingetjies in die lewe.
Alles! Ek is obsessief. Om die mollige lyfies vas te hou is elke dag vir my ’n seëning. Ek hou hulle vas en druk hulle en soen hulle soveel ek kan. Isabella is baie vermaaklik met al haar stories en danspassies. Dit is so ’n plesier om elke dag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days